Trending

#Kyknet

شاهد 212K فيديو ريلز عن Kyknet من أشخاص حول العالم.

شاهد بشكل مجهول دون تسجيل الدخول.

212K posts
NewTrendingViral

ريلز رائجة

(12)
#Kyknet Reel by @kyknettv (verified account) - Die dames wat nie gekies was nie, gesels met JP oor hoe belangrik tyd nou raak. 

#OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of
64.7K
KY
@kyknettv
Die dames wat nie gekies was nie, gesels met JP oor hoe belangrik tyd nou raak. #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
#Kyknet Reel by @kyknettv (verified account) - Dit is alles behalwe 'n heerlike lente vir die Van Wyks: Markus se geheim is in die oopte. Trevor se identiteit is verklap. Elma sukkel om te herstel
283.9K
KY
@kyknettv
Dit is alles behalwe 'n heerlike lente vir die Van Wyks: Markus se geheim is in die oopte. Trevor se identiteit is verklap. Elma sukkel om te herstel na die inbraak en Ruan hou 'n partytjie vir Erica se verjaarsdag, maar gaan almal lus wees vir dié feesviering? 🤔🤔 SKAKEL IN vir vandeesweek se episode van #EenKeerOmDieSon op #kykNET, kanaal 144. 📺 #DStv #HomeOfLocal
#Kyknet Reel by @mama_zell_home_baking - Mama Zell het die voorreg gehad om Cupcakes te bak vir die stel van Die Kantoor…
Ek belowe julle sal nie vanaand se Episode wil mis nie 20:00 op Kykne
1.5K
MA
@mama_zell_home_baking
Mama Zell het die voorreg gehad om Cupcakes te bak vir die stel van Die Kantoor… Ek belowe julle sal nie vanaand se Episode wil mis nie 20:00 op Kyknet en 19 Jan 2026 op Showmax…
#Kyknet Reel by @kronefans - Leah gaan behoorlik skitter vanaand✨

#Krone2024ByLoftus #selectmusiek #KroneKunstenaars #isjullegereed #2024 #kyknet #mercedez #lift #willembothabeau
129.7K
KR
@kronefans
Leah gaan behoorlik skitter vanaand✨ #Krone2024ByLoftus #selectmusiek #KroneKunstenaars #isjullegereed #2024 #kyknet #mercedez #lift #willembothabeauty #dorswater #saltysocials
#Kyknet Reel by @daandre.coetzee (verified account) - Everyone needs someone they can talk to without being judged. I'll always be that person for you.
#kyknet #boerdaandré #love #marriage #bestfriend
69.3K
DA
@daandre.coetzee
Everyone needs someone they can talk to without being judged. I’ll always be that person for you. #kyknet #boerdaandré #love #marriage #bestfriend
#Kyknet Reel by @storie.maker - DIE KANTOOR | Komedie | Begin 18 Jan 2026 | kykNET + Showmax

Ricky Gervais. Steve Carell. Albert Pretorius.

DIE KANTOOR is amper hier! @albert_pret,
350.7K
ST
@storie.maker
DIE KANTOOR | Komedie | Begin 18 Jan 2026 | kykNET + Showmax Ricky Gervais. Steve Carell. Albert Pretorius. DIE KANTOOR is amper hier! @albert_pret, wat Flip vertolk, vertel ons meer oor sy karakter: Flip sien homself as die Rassie Erasmus van polonie. In sy kop maak die dokumentêre span sy Chasing the Sun, oor hoe hy hierdie span na die volgende vlak van sukses neem. Hy het grootgeword met Leon Schuster. So, hy is lief vir poetse en candid camera-grappies en probeer dit ook in die dokumentêr inbring. Hy worstel met wat dit beteken om ’n man te wees – ’n Afrikaanse man – maar hy besef nie dat baie van die eienskappe waarna hy streef argaïes is nie. Of dat hy eintlik baie min van hierdie eienskappe enigsins het nie. Dis waar die komedie lê, want hy probeer so bleddie hard net om aanvaar te word. Is dit nie wat cringe-komedie is nie? Mense wat hul bes probeer deur absoluut die ergste weergawes van hulself te wees. Moenie die eerste episode die week mis nie! @schalkiebez @bennieboekfilm @daniahdevilliers_official @kyknettv @showmaxonline #diekantoor #theoffice #komedie #2026 @bbc
#Kyknet Reel by @paul__strydom - Reënboogrant! Op kyknet 17 Januarie! 18:30😉

@kyknettv
@showmaxonline 
@sonvelt_media
12.3K
PA
@paul__strydom
Reënboogrant! Op kyknet 17 Januarie! 18:30😉 @kyknettv @showmaxonline @sonvelt_media
#Kyknet Reel by @ontbytsake - 👀😂 Dis soms vir ons nodig om in te tree wanneer @leongropp nie sy gesigsuitdrukking kan beheer nie. 

In elk geval … @10mornesteyn10 het by ons in d
52.5K
ON
@ontbytsake
👀😂 Dis soms vir ons nodig om in te tree wanneer @leongropp nie sy gesigsuitdrukking kan beheer nie. In elk geval … @10mornesteyn10 het by ons in die ateljee kom kuier en indien jy ons program vanoggend misgeloop het, moenie bekommerd wees nie. Vang saam met ons op: 👉🏼 Uitsaaitye: @kyknettv kanaal 144 •⁠ ⁠Saterdag 07:30 tot 09:00 •⁠ ⁠Sondag 07:30 tot 09:00 •⁠ ⁠Dinsdag 13:00 tot 14:30 •⁠ ⁠Donderdag 13:00 tot 14:30 @kyknetkie kanaal 145 •⁠ ⁠Saterdag 08:30 tot 10:00 •⁠ ⁠Sondag 06:00 tot 07:30 •⁠ ⁠Dinsdag 11:30 tot 13:00 •⁠ ⁠Donderdag 11:30 tot 13:00 @ceylonia_x 🫶🏼 #ontbytSAKE #sportSAKE #kykNET #kuierSAKE #kuberSAKE
#Kyknet Reel by @kyknettv (verified account) - Hierdie oomblik tussen Janae en @brendan_peyper is baie spesiaal. Baie geluk julle! ❤️‍🔥

#OpMyEish, elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, @dstvza kana
226.3K
KY
@kyknettv
Hierdie oomblik tussen Janae en @brendan_peyper is baie spesiaal. Baie geluk julle! ❤️‍🔥 #OpMyEish, elke Donderdag om 20:00 op #kykNET, @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream! #HomeOfLocal
#Kyknet Reel by @minette_something - ✨️BTS: Episode 9
Altyd lekker saam die girls! 🤍

#opmyeish #noujatoe #ekhetietsgedoen

Op My Eish S4
Donderdae 20h00.
#kyknet , DStv kanaal 144.
Of s
105.3K
MI
@minette_something
✨️BTS: Episode 9 Altyd lekker saam die girls! 🤍 #opmyeish #noujatoe #ekhetietsgedoen Op My Eish S4 Donderdae 20h00. #kyknet , DStv kanaal 144. Of stroom op #DStvStream
#Kyknet Reel by @suidoostertv (verified account) - 𝐒𝐩𝐨𝐢𝐥𝐞𝐫𝐬: Woensdag 1 April 2026 👉 18:00 op kykNET of 18:30 op kykNET & kie. Of stroom al die episodes op die DStv Stream.
25.3K
SU
@suidoostertv
𝐒𝐩𝐨𝐢𝐥𝐞𝐫𝐬: Woensdag 1 April 2026 👉 18:00 op kykNET of 18:30 op kykNET & kie. Of stroom al die episodes op die DStv Stream.
#Kyknet Reel by @klank_media - 🟡VERMAAK🟡

Die Kantoor is die amptelike Afrikaanse verwerking van die wêreldbekende reeks The Office - en ja, dit is vol cringe, ongemaklike stilte
367.6K
KL
@klank_media
🟡VERMAAK🟡 Die Kantoor is die amptelike Afrikaanse verwerking van die wêreldbekende reeks The Office – en ja, dit is vol cringe, ongemaklike stilte en kantoor-chaos, maar met ’n duidelike Suid-Afrikaanse smaak. Die reeks speel af by Deluxe Processed Meats, ’n fiktiewe polony-fabriek, waar die kameras die alledaagse (en baie ongemaklike) werkslewe volg. Dis ’n mockumentary-styl komedie wat nie net vertaal is nie, maar kultureel herbedink is vir plaaslike gehore. Die Kantoor première: • 18 Januarie 2026 op kykNET • 20 Januarie 2026 op Showmax (dubbel-episodes) #klankmedia#diekantoor#kyknet#vermaak#afrikaans

✨ دليل اكتشاف #Kyknet

يستضيف انستقرام 212K منشور تحت #Kyknet، مما يخلق واحدة من أكثر النظم البصرية حيوية على المنصة.

اكتشف أحدث محتوى #Kyknet بدون تسجيل الدخول. أكثر الريلز إثارة للإعجاب تحت هذا الهاشتاق، خاصة من @klank_media, @storie.maker and @kyknettv، تحظى باهتمام واسع. شاهدها بجودة عالية وحملها على جهازك.

ما هو الترند في #Kyknet؟ أكثر مقاطع فيديو Reels مشاهدة والمحتوى الفيروسي معروضة أعلاه.

الفئات الشعبية

📹 اتجاهات الفيديو: اكتشف أحدث Reels والفيديوهات الفيروسية

📈 استراتيجية الهاشتاق: استكشف خيارات الهاشتاق الرائجة لمحتواك

🌟 صناع المحتوى المميزون: @klank_media, @storie.maker, @kyknettv وآخرون يقودون المجتمع

الأسئلة الشائعة حول #Kyknet

مع Pictame، يمكنك تصفح جميع ريلز وفيديوهات #Kyknet دون تسجيل الدخول إلى انستقرام. لا حساب مطلوب ونشاطك يبقى خاصاً.

تحليل الأداء

تحليل 12 ريلز

🔥 منافسة عالية

💡 المنشورات الأفضل تحصل على متوسط 307.1K مشاهدة (2.2× فوق المتوسط)

ركز على أوقات الذروة (11-13، 19-21) والصيغ الرائجة

نصائح إنشاء المحتوى والاستراتيجية

💡 المحتوى الأفضل يحصل على أكثر من 10K مشاهدة - ركز على أول 3 ثوانٍ

✍️ التعليقات التفصيلية مع القصة تعمل بشكل جيد - متوسط الطول 332 حرف

✨ العديد من المبدعين الموثقين نشطون (42%) - ادرس أسلوب محتواهم

📹 مقاطع الفيديو العمودية عالية الجودة (9:16) تعمل بشكل أفضل لـ #Kyknet - استخدم إضاءة جيدة وصوت واضح

عمليات البحث الشائعة المتعلقة بـ #Kyknet

🎬لمحبي الفيديو

Kyknet Reelsمشاهدة فيديوهات Kyknet

📈للباحثين عن الاستراتيجية

Kyknet هاشتاقات رائجةأفضل Kyknet هاشتاقات

🌟استكشف المزيد

استكشف Kyknet#op my eish kyknet show#afrikaans is groot 2025 kyknet#diekantoor kyknet episodes#op my eish kyknet schedule#die kantoor kyknet time#kyknet die kantoor tv show#die kantoor kyknet episodes#kyknet new series