Trending

#Plaas

Schauen Sie sich 453K Reels-Videos über Plaas von Menschen aus aller Welt an.

Anonym ansehen ohne Anmeldung.

453K posts
NewTrendingViral

Trending Reels

(12)
#Plaas Reel by @inge_mohle - hart lê op die plaas 

#plaas #landbou #boer #relatable #agriculture
86.3K
IN
@inge_mohle
hart lê op die plaas #plaas #landbou #boer #relatable #agriculture
#Plaas Reel by @pongola.akademie - 💘🎶 VALENTYNSBAL - MÔRE IS DIE GROOT AAND! 🎶💘

Die liefde hang in die lug en die dansvloer wag vir JOU! 💃🕺

Ons Valentynsbal vind môre plaas en d
553.3K
PO
@pongola.akademie
💘🎶 VALENTYNSBAL – MÔRE IS DIE GROOT AAND! 🎶💘 Die liefde hang in die lug en die dansvloer wag vir JOU! 💃🕺 Ons Valentynsbal vind môre plaas en dit beloof om ’n aand vol musiek, lag, lekker kuier en spesiale herinneringe te wees. 🌹✨ ❤️ Jy kan nog môre jou kaartjie kom koop! ❤️ Moenie hierdie romantiese aand misloop nie! ❤️ Trek jou mooi-moois aan en kom geniet dit saam met ons! #PongolaAkademie #Valentynsbal #SkoolGees #KomDansSaam
#Plaas Reel by @the_farm_grind - Prioriteite verander vinnig op die plaas😬😅

#boerdery
#farmlife
#afrikaans
#fyp
#relatable
59.0K
TH
@the_farm_grind
Prioriteite verander vinnig op die plaas😬😅 #boerdery #farmlife #afrikaans #fyp #relatable
#Plaas Reel by @downonthefarmlife - Amelia is amper 6 maande oud, en hier op die plaas begin ons stadig maar seker met klein, voedsame eerste happies. Een van die dinge waarvan ek baie h
16.5K
DO
@downonthefarmlife
Amelia is amper 6 maande oud, en hier op die plaas begin ons stadig maar seker met klein, voedsame eerste happies. Een van die dinge waarvan ek baie hou, is ’n eenvoudige vleis-aftreksel. ✨ Hoekom ek dit vir Amelia maak: ➡️ Sag op haar klein magie – Gelatien, kollageen en aminosure help haar lyfie om maklik te verteer. ➡️ Propvol voeding – Kalsium, magnesium, fosfor… al die goed wat help bou aan sterk beentjies en gesonde groei. ➡️ Boost haar immuunstelsel – Glutamien en aminosure help om haar dermvoeding sterk te hou. ➡️ Help met ysterabsorpsie – Maklik opneembare yster & sink ondersteun haar vinnige groei. ➡️ Leer haar vroeg savoury geurtjies ken – Want hier op die plaas leer ons van jongs af om van egte kos te hou. 🌿 Ek begin met 1–2 teelepels per dag en bou dan stadig op soos haar lyfie dit hanteer. ⸻ Hoe ek dit maak hier op die plaas: • 500 g – 1 kg vleisbene • Bedek met water • Laat prut stadig vir 3–4 uur • Sif, laat afkoel & vries in klein porsies ⸻ Dis so ’n eenvoudige, huislike eerste stap voor vaste kos – iets kleins wat ‘n groot verskil maak. 🥄💛 Het enige mamma al vleis-aftreksel vir hul kleintjies gemaak? Vertel vir my! #downonthefarmlife
#Plaas Reel by @tanya_beukes - raai wie verlang die plaas 🤪🤞🏻
.
.
.
.
.
.
.
.
.
#love #fun #viral #best #farming #farm #farmlife #farmer #cape #platteland #thankful
29.9K
TA
@tanya_beukes
raai wie verlang die plaas 🤪🤞🏻 . . . . . . . . . #love #fun #viral #best #farming #farm #farmlife #farmer #cape #platteland #thankful
#Plaas Reel by @bobbyvanjaarsveld (verified account) - Tyd dat die manne begin leer om te bestuur, ratte en automaties Op die plaas is daar darem baie plek om te leer. Hierdie kan vir my goed of sleg uitwe
252.7K
BO
@bobbyvanjaarsveld
Tyd dat die manne begin leer om te bestuur, ratte en automaties Op die plaas is daar darem baie plek om te leer. Hierdie kan vir my goed of sleg uitwerk maar hulle kom mooi reg. Hulle word te gou groot…
#Plaas Reel by @lianie_may (verified account) - Ja tot hier op die plaas in die Vrystaat, gooi die paar melkkoeie hul Tappit, het met hul gepraat hieroor, maar hul luister nie, die bure kyk ons snaa
46.4K
LI
@lianie_may
Ja tot hier op die plaas in die Vrystaat, gooi die paar melkkoeie hul Tappit, het met hul gepraat hieroor, maar hul luister nie, die bure kyk ons snaaks aan, wonder hoekom? 🐄🎶🐄🎶🐄🎶 https://LianieMay.lnk.to/Tappit
#Plaas Reel by @brendan_peyper (verified account) - Average Donderdag Middag op die "plaas" 🫏 
Bessie loop vir tyd en wyl by 'n ander trop totdat sy reg is om te begin teel.
Ontmoet vir Max, Bassie se
26.3K
BR
@brendan_peyper
Average Donderdag Middag op die “plaas” 🫏 Bessie loop vir tyd en wyl by ‘n ander trop totdat sy reg is om te begin teel. Ontmoet vir Max, Bassie se nuwe beste pel.
#Plaas Reel by @the_underrated_p300 - TRAPPED a V8 Land Cruiser ! (Episode 1 - From the line) 

Plaas drags ….. PASSOP

Wait till we get that Chip and pipe then we taking names 🇿🇦💯🫵🏻
64.3K
TH
@the_underrated_p300
TRAPPED a V8 Land Cruiser ! (Episode 1 - From the line) Plaas drags ….. PASSOP Wait till we get that Chip and pipe then we taking names 🇿🇦💯🫵🏻 Cruiser sounding amazing though with @degraafexhausts1958 pipes. @tri - driver @degraafexhausts1958 - maak mooi met my P300 (This is the drivers personal car) @goodcars_southafrica - Visit them for amazing deals ! Check Episode 2 !! TRAPPED HIM
#Plaas Reel by @beesdam - 241 000 Plaas KM en die seats is nog splinternuut!!🙌🏼😍
24.5K
BE
@beesdam
241 000 Plaas KM en die seats is nog splinternuut!!🙌🏼😍
#Plaas Reel by @bobbyvanjaarsveld (verified account) - Tydens die shoot van die #BoerDing video in Obaro 💪🏼
Song en video nou beskikbaar orals!

Ps: PlaasKrag 💪🏼 aka "PK" is besig om te laai ….. 😉 

#
55.7K
BO
@bobbyvanjaarsveld
Tydens die shoot van die #BoerDing video in Obaro 💪🏼 Song en video nou beskikbaar orals! Ps: PlaasKrag 💪🏼 aka “PK” is besig om te laai ….. 😉 #PlaasKrag #BoerDing #BoerDingDans
#Plaas Reel by @jemmacath (verified account) - POV: jy gaan plaas toe om 'n musiekvideo te skiet ✨🌾

NOG EEN DAG dan is Mooi Ding julle sin 🧡
3.2K
JE
@jemmacath
POV: jy gaan plaas toe om ‘n musiekvideo te skiet ✨🌾 NOG EEN DAG dan is Mooi Ding julle sin 🧡

✨ #Plaas Entdeckungsleitfaden

Instagram hostet 453K Beiträge unter #Plaas und schafft damit eines der lebendigsten visuellen Ökosysteme der Plattform.

Entdecken Sie die neuesten #Plaas Inhalte ohne Anmeldung. Die beeindruckendsten Reels unter diesem Tag, besonders von @pongola.akademie, @bobbyvanjaarsveld and @inge_mohle, erhalten massive Aufmerksamkeit.

Was ist in #Plaas im Trend? Die meistgesehenen Reels-Videos und viralen Inhalte sind oben zu sehen.

Beliebte Kategorien

📹 Video-Trends: Entdecken Sie die neuesten Reels und viralen Videos

📈 Hashtag-Strategie: Erkunden Sie trendige Hashtag-Optionen für Ihren Inhalt

🌟 Beliebte Creators: @pongola.akademie, @bobbyvanjaarsveld, @inge_mohle und andere führen die Community

Häufige Fragen zu #Plaas

Mit Pictame können Sie alle #Plaas Reels und Videos durchsuchen, ohne sich bei Instagram anzumelden. Kein Konto erforderlich und Ihre Aktivität bleibt privat.

Content Performance Insights

Analyse von 12 Reels

✅ Moderate Konkurrenz

💡 Top-Posts erhalten durchschnittlich 239.2K Aufrufe (2.4x über Durchschnitt)

Regelmäßig 3-5x/Woche zu aktiven Zeiten posten

Content-Erstellung Tipps & Strategie

🔥 #Plaas zeigt hohes Engagement-Potenzial - strategisch zu Spitzenzeiten posten

📹 Hochwertige vertikale Videos (9:16) funktionieren am besten für #Plaas - gute Beleuchtung und klaren Ton verwenden

✨ Viele verifizierte Creator sind aktiv (42%) - studieren Sie deren Content-Stil

✍️ Detaillierte Beschreibungen mit Story funktionieren gut - durchschnittliche Länge 270 Zeichen

Beliebte Suchen zu #Plaas

🎬Für Video-Liebhaber

Plaas ReelsPlaas Videos ansehen

📈Für Strategie-Sucher

Plaas Trend HashtagsBeste Plaas Hashtags

🌟Mehr Entdecken

Plaas Entdecken#amelie plaas link#plaa#plaas kind#helderberg plaas#plaas girl
#Plaas Instagram Reels & Videos | Pictame