Trending

#Kyknet

Guarda 212K video Reel su Kyknet da persone di tutto il mondo.

Guarda in modo anonimo senza effettuare il login.

212K posts
NewTrendingViral

Reel di Tendenza

(12)
#Kyknet Reel by @kyknettv (verified account) - Die dames wat nie gekies was nie, gesels met JP oor hoe belangrik tyd nou raak. 

#OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of
63.5K
KY
@kyknettv
Die dames wat nie gekies was nie, gesels met JP oor hoe belangrik tyd nou raak. #OpMyEish!, Donderdae om 20:00 net op #kykNET @dstvza kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
#Kyknet Reel by @storie.maker - DIE KANTOOR | Komedie | Begin 18 Jan 2026 | kykNET + Showmax

Ricky Gervais. Steve Carell. Albert Pretorius.

DIE KANTOOR is amper hier! @albert_pret,
350.6K
ST
@storie.maker
DIE KANTOOR | Komedie | Begin 18 Jan 2026 | kykNET + Showmax Ricky Gervais. Steve Carell. Albert Pretorius. DIE KANTOOR is amper hier! @albert_pret, wat Flip vertolk, vertel ons meer oor sy karakter: Flip sien homself as die Rassie Erasmus van polonie. In sy kop maak die dokumentêre span sy Chasing the Sun, oor hoe hy hierdie span na die volgende vlak van sukses neem. Hy het grootgeword met Leon Schuster. So, hy is lief vir poetse en candid camera-grappies en probeer dit ook in die dokumentêr inbring. Hy worstel met wat dit beteken om ’n man te wees – ’n Afrikaanse man – maar hy besef nie dat baie van die eienskappe waarna hy streef argaïes is nie. Of dat hy eintlik baie min van hierdie eienskappe enigsins het nie. Dis waar die komedie lê, want hy probeer so bleddie hard net om aanvaar te word. Is dit nie wat cringe-komedie is nie? Mense wat hul bes probeer deur absoluut die ergste weergawes van hulself te wees. Moenie die eerste episode die week mis nie! @schalkiebez @bennieboekfilm @daniahdevilliers_official @kyknettv @showmaxonline #diekantoor #theoffice #komedie #2026 @bbc
#Kyknet Reel by @mama_zell_home_baking - Mama Zell het die voorreg gehad om Cupcakes te bak vir die stel van Die Kantoor…
Ek belowe julle sal nie vanaand se Episode wil mis nie 20:00 op Kykne
1.5K
MA
@mama_zell_home_baking
Mama Zell het die voorreg gehad om Cupcakes te bak vir die stel van Die Kantoor… Ek belowe julle sal nie vanaand se Episode wil mis nie 20:00 op Kyknet en 19 Jan 2026 op Showmax…
#Kyknet Reel by @kronefans - Leah gaan behoorlik skitter vanaand✨

#Krone2024ByLoftus #selectmusiek #KroneKunstenaars #isjullegereed #2024 #kyknet #mercedez #lift #willembothabeau
129.7K
KR
@kronefans
Leah gaan behoorlik skitter vanaand✨ #Krone2024ByLoftus #selectmusiek #KroneKunstenaars #isjullegereed #2024 #kyknet #mercedez #lift #willembothabeauty #dorswater #saltysocials
#Kyknet Reel by @kyknettv (verified account) - Dit is alles behalwe 'n heerlike lente vir die Van Wyks: Markus se geheim is in die oopte. Trevor se identiteit is verklap. Elma sukkel om te herstel
283.6K
KY
@kyknettv
Dit is alles behalwe 'n heerlike lente vir die Van Wyks: Markus se geheim is in die oopte. Trevor se identiteit is verklap. Elma sukkel om te herstel na die inbraak en Ruan hou 'n partytjie vir Erica se verjaarsdag, maar gaan almal lus wees vir dié feesviering? 🤔🤔 SKAKEL IN vir vandeesweek se episode van #EenKeerOmDieSon op #kykNET, kanaal 144. 📺 #DStv #HomeOfLocal
#Kyknet Reel by @daandre.coetzee (verified account) - Everyone needs someone they can talk to without being judged. I'll always be that person for you.
#kyknet #boerdaandré #love #marriage #bestfriend
69.2K
DA
@daandre.coetzee
Everyone needs someone they can talk to without being judged. I’ll always be that person for you. #kyknet #boerdaandré #love #marriage #bestfriend
#Kyknet Reel by @ontbytsake - 👀😂 Dis soms vir ons nodig om in te tree wanneer @leongropp nie sy gesigsuitdrukking kan beheer nie. 

In elk geval … @10mornesteyn10 het by ons in d
52.0K
ON
@ontbytsake
👀😂 Dis soms vir ons nodig om in te tree wanneer @leongropp nie sy gesigsuitdrukking kan beheer nie. In elk geval … @10mornesteyn10 het by ons in die ateljee kom kuier en indien jy ons program vanoggend misgeloop het, moenie bekommerd wees nie. Vang saam met ons op: 👉🏼 Uitsaaitye: @kyknettv kanaal 144 •⁠ ⁠Saterdag 07:30 tot 09:00 •⁠ ⁠Sondag 07:30 tot 09:00 •⁠ ⁠Dinsdag 13:00 tot 14:30 •⁠ ⁠Donderdag 13:00 tot 14:30 @kyknetkie kanaal 145 •⁠ ⁠Saterdag 08:30 tot 10:00 •⁠ ⁠Sondag 06:00 tot 07:30 •⁠ ⁠Dinsdag 11:30 tot 13:00 •⁠ ⁠Donderdag 11:30 tot 13:00 @ceylonia_x 🫶🏼 #ontbytSAKE #sportSAKE #kykNET #kuierSAKE #kuberSAKE
#Kyknet Reel by @minette_something - ✨️BTS: Episode 9
Altyd lekker saam die girls! 🤍

#opmyeish #noujatoe #ekhetietsgedoen

Op My Eish S4
Donderdae 20h00.
#kyknet , DStv kanaal 144.
Of s
105.0K
MI
@minette_something
✨️BTS: Episode 9 Altyd lekker saam die girls! 🤍 #opmyeish #noujatoe #ekhetietsgedoen Op My Eish S4 Donderdae 20h00. #kyknet , DStv kanaal 144. Of stroom op #DStvStream
#Kyknet Reel by @klank_media - 🟡VERMAAK🟡

Die Kantoor is die amptelike Afrikaanse verwerking van die wêreldbekende reeks The Office - en ja, dit is vol cringe, ongemaklike stilte
367.5K
KL
@klank_media
🟡VERMAAK🟡 Die Kantoor is die amptelike Afrikaanse verwerking van die wêreldbekende reeks The Office – en ja, dit is vol cringe, ongemaklike stilte en kantoor-chaos, maar met ’n duidelike Suid-Afrikaanse smaak. Die reeks speel af by Deluxe Processed Meats, ’n fiktiewe polony-fabriek, waar die kameras die alledaagse (en baie ongemaklike) werkslewe volg. Dis ’n mockumentary-styl komedie wat nie net vertaal is nie, maar kultureel herbedink is vir plaaslike gehore. Die Kantoor première: • 18 Januarie 2026 op kykNET • 20 Januarie 2026 op Showmax (dubbel-episodes) #klankmedia#diekantoor#kyknet#vermaak#afrikaans
#Kyknet Reel by @suidoostertv (verified account) - 𝐒𝐩𝐨𝐢𝐥𝐞𝐫𝐬: Dinsdag 31 Maart 2026 👉 18:00 op kykNET of 18:30 op kykNET & kie. Of stroom al die episodes op die DStv Stream.
21.3K
SU
@suidoostertv
𝐒𝐩𝐨𝐢𝐥𝐞𝐫𝐬: Dinsdag 31 Maart 2026 👉 18:00 op kykNET of 18:30 op kykNET & kie. Of stroom al die episodes op die DStv Stream.
#Kyknet Reel by @kyknettv (verified account) - Van waar af is sal dié weergawe van Kersvader wees? 😂🎅 

Skakel môreaand om 20:00 in vir die nuutste episode van #DieKantoor! 

@albert_pret @daniah
119.3K
KY
@kyknettv
Van waar af is sal dié weergawe van Kersvader wees? 😂🎅 Skakel môreaand om 20:00 in vir die nuutste episode van #DieKantoor! @albert_pret @daniahdevilliers_official @schalkiebez
#Kyknet Reel by @myrtle_productsofficial - We've been keeping a little secret🤭😍

Vroeër hierdie jaar het die mees opwindende gebeurtenis nóg by Myrtle Products plaasgevind. Op 17 Februarie ry
2.1K
MY
@myrtle_productsofficial
We've been keeping a little secret🤭😍 Vroeër hierdie jaar het die mees opwindende gebeurtenis nóg by Myrtle Products plaasgevind. Op 17 Februarie ry @kyknettv se Kwêla span ons hek binne om ons te kom verfilm... 🙌👑 👀Hierdie Sondag 6 April om 19h00, KykNet kanaal 144 op DSTV 🥳Sal ook binnekort op YouTube te sien wees vir almal wat nie DSTV het nie. Ons was nog nooit so opgewonde nie🤩 Dankie aan die hele Kwêla span, @kyknettv en elkeen wat hier was om hierdie moontlik te maak. Ook ñ spesiale dank aan @willembotha wat die aanbieder was. #kyknettv #kwela #smallbusiness #blessed #Godisgood

✨ Guida alla Scoperta #Kyknet

Instagram ospita 212K post sotto #Kyknet, creando uno degli ecosistemi visivi più vivaci della piattaforma.

L'enorme raccolta #Kyknet su Instagram presenta i video più coinvolgenti di oggi. I contenuti di @klank_media, @storie.maker and @kyknettv e altri produttori creativi hanno raggiunto 212K post a livello globale.

Cosa è di tendenza in #Kyknet? I video Reels più visti e i contenuti virali sono in evidenza sopra.

Categorie Popolari

📹 Tendenze Video: Scopri gli ultimi Reels e video virali

📈 Strategia Hashtag: Esplora le opzioni di hashtag di tendenza per i tuoi contenuti

🌟 Creator in Evidenza: @klank_media, @storie.maker, @kyknettv e altri guidano la community

Domande Frequenti Su #Kyknet

Con Pictame, puoi sfogliare tutti i reels e i video #Kyknet senza accedere a Instagram. Nessun account richiesto e la tua attività rimane privata.

Analisi delle Performance

Analisi di 12 reel

🔥 Alta Competizione

💡 I post top ottengono in media 282.9K visualizzazioni (2.2x sopra media)

Concentrati su orari di punta (11-13, 19-21) e formati trend

Suggerimenti per la Creazione di Contenuti e Strategia

💡 I contenuti top ottengono oltre 10K visualizzazioni - concentrati sui primi 3 secondi

📹 I video verticali di alta qualità (9:16) funzionano meglio per #Kyknet - usa una buona illuminazione e audio chiaro

✨ Molti creator verificati sono attivi (42%) - studia il loro stile di contenuto

✍️ Didascalie dettagliate con storia funzionano bene - lunghezza media 374 caratteri

Ricerche Popolari Relative a #Kyknet

🎬Per Amanti dei Video

Kyknet ReelsGuardare Kyknet Video

📈Per Cercatori di Strategia

Kyknet Hashtag di TendenzaMigliori Kyknet Hashtag

🌟Esplora di Più

Esplorare Kyknet#op my eish kyknet show#afrikaans is groot 2025 kyknet#diekantoor kyknet episodes#op my eish kyknet schedule#die kantoor kyknet time#kyknet die kantoor tv show#die kantoor kyknet episodes#kyknet new series