
1.2K
KUKyk wie join ons by Kuier Lentedag hierdie Sondag 8 September by die Kronenburg-landgoed buite Paarl! Veronique Jephtas, wat Debbie-Lee Syster in Kelders van Geheime op e.tv speel, gaan ook 'n draai maak by ons pastel patsy saam met ander Kelders-sterre soos Rushney Ferguson en Angelo Johnson, wat Veronique en CJ speel. En hulle is nie al sterre van die reeks wat daar gaan wees nie . . . 👀👀
@kuiertydskrif










