
5.2K
RSHy ruk klassieke musiek en laat dit lekker rol. 😎
👉🏽 Johan Scheppel ken sy storie wanneer dit kom by vioolspel. Hy gesels vanaand om 20:00 met Fran-Rico Lucas in Intune. Hulle gesels oor die modernisering van klassieke musiek.
Onthou, Intune is elke Maandagaand om 20:00. Skakel in. 😊
@rsg_100104fm










