
7.2K
SOSOLIDARITEIT SE 70 M LANGE BANIER IS TERUGBESORG!
Die Johannesburg-metro moes ná ʼn bevel van die hof Solidariteit se banier teruggee. Daar is geen twyfel dat die banier onregmatig verwyder is nie. Dit is vandag by Solidariteit se hoofkantoor in Centurion afgelewer.
Lesufi en sy trawante by die Johannesburg-metro se magstryd het nie gewerk nie!
@solidariteit_1902










